Back to page

Help a family to attend a funeral overseas

Elaine
on 9 Sep 2022

Elaine asks

Baie dankie Wilna! Ons het hom in die hande gekry :-D Mooi dag daar!

Wilna

Het die berig gesien. Vreeslik dankie dat jy ook die Give a Little link aangeheg het. Dit sal 'n groot verskil maak! Die mense in Suid-Afrika en ook hier in New Zealand se ondersteuning is absoluut ongelooflik.

Wilna Human
Elaine
on 7 Sep 2022

Elaine asks

Hallo Wilna. Ons wil graag 'n berig op Maroela Media hieroor plaas en sal ook die skakel na die fondsinsameling. Hoe kom ons in kontak met die familie? Groete, Elaine.

Wilna

Hi Elaine, jy kan Martiens direk kontak, sy epos adres is martiensrichter1@gmail.com. Wil jy sy telefoonnommer ook hê?

Wilna Human

Login to ask a question